KAARTE VAN CHAOS
Kaarte van Chaos is die ultimate Suid-Afrikaanse ‘drinking game’ vir onvergeetlike aande saam met vriende. Vol chaos, lag, mal uitdagings, waaghalsige dare’s en onverwagse twists — hierdie game verander enige kuier in absolute vermaak.
Of jy nou saam met jou beste vriende speel, nuwe mense ontmoet, of net die vibe wil opkikker, Kaarte van Chaos sorg vir oomblikke wat julle lank sal onthou… of dalk glad nie sal onthou nie.
WAARSKUWING: Chaos is gewaarborg.
Customer reviews
No reviews yet.